Successfully reported
+14

Birdsong Barrydale

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Milner Street, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Birdsong Barrydale is in die hartjie van Barrydale en bied selfsorgverblyf in 'n helder en mooi eenheid op die eienaar se perseel met 'n privaat ingang en privaat tuin.

Verblyf is geskik vir 2 gaste en daar is 'n slaapkamer met 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n spieëltafel. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Gaste het hul eie kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Komplimentêre beskuit, vrugte en melk word voorsien. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV. Gratis WiFi word voorsien. Gaste kan ook in die somermaande tussen sonop en sononder die buitelugswembad gebruik.

Birdsong is sentraal geleë en is naby restaurante, voetslaanroetes, 'n kwekery en fietsryroetes.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Juliana T
Saam met lewensmaat
5.0
Pleasant surprise that exceeded expectations. The self-catering cottage is situated in a quiet part of Barrydale and offers comfort and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
John C
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic! I recommend this accommodation to everyone. Magriet is a wonderful hostess with an excellent grasp and understanding of Barr...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Angeline S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie nice plek ek hou van die plek en baie veilig. Hi. Ons het baie lekker gebly en die stillte geniet die tuin is baie mooi huis baie mooi. ons sal w...
Sien meer
Apr 2025
Elize T
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese, goed toegeruste plek vol verrassings. Vars plaasvrugte, fonteinwater uit die Tradouwpas en 'n verskeidenheid boeke sowel as tydskrifte om...
Sien meer
Feb 2025
Eric S
Saam met lewensmaat
4.8
Perfect location with great hospitality. Very welcoming with great recommendations from the owner.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Magriet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 31 Milner Street, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Gaste dink Birdsong Barrydale het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Milner Street, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98317652b746cf9ee1934fedb084532adc16bee45ad4c379b167a197241caf34c845c25d17e2f55a97f80fb57de3fdd13734?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 31 Milner Street Barrydale 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.905217599401 20.728096119656
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang