Successfully reported
+105

Birdsview Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 546, Vyfhoek, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R730 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Birdsview Guesthouse is in Potchefstroom geleë en bied ruim en gerieflike verblyf met verhit-en-eetgeriewe. Dit is naby restaurante en die sakekern van Potchefstroom, wat dit die ideale keuse vir korttermyn-verblyf vir trougroepe, asook langtermyn-verblyf vir professionele persone en studente van skole en universiteite maak.

Die gastehuis beskik oor 12 kamers wat elk slaapplek aan 2, 3 of 4 gaste bied. Die slaapkamers het óf 'n dubbelbed en 'n enkelbed, 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, slegs 'n dubbelbed óf slegs 2 enkelbeddens. Elke eenheid beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, of slegs 'n stort. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien.

Elke kamer het 'n knus kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolfoond, eetgerei en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Elke kamer het 'n TV met DStv en 'n plafonwaaier. Gratis WiFi, veilige parkeerplek, asook 'n gemeenskaplike swembad en braai-area is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Jennifer N
Gesin met tieners
5.0
Great getaway place. Lovely venue. Rooms were very comfortable. Owners were very friendly. Enjoyed relaxing in the gardens.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Francois J
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike gasvrou. Lekker gebly. Baie skoon, netjies en gerieflik geleë gastehuis. Het alles in wat nodig is. Sal vir seker weer gebruik.
Aug 2025
Anneke F
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik. Ons het baie lekker gebly, die kamer is skoon en netjies, die beddegoed en handdoeke is lekker skoon en slaap baie lekker. Ons sal volgende...
Sien meer
Apr 2025
Santie S
5.0
Lekker oornag plekkie. Netjies en skoon. Sou net 'n klein botteljie melk verkies het in die kamer vir koffie. Kamer vir 3, maar net 2 stoele.
Mrt 2025
Lynnette V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker rustig. Ons het die oorbly absoluut geniet. Die feit dat daar 'n klimraam was en ook genoeg plek vir ons jongste om lekker rond te hardloop, wa...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Brenda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Plot 546, Vyfhoek, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink Birdsview Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 730
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 730
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 730
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 546, Vyfhoek, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2b32e25162ff51cb9d4ec5dc45d6b2795b50c282dab1d362593b7cb62aea31122550f4da3cd5d32e72035a173573a4ae6bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R730 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 Plot 546 Vyfhoek 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.702574985632 27.123469537173
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang