Successfully reported

Bisibee

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 172 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Ben N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Baie vriendelik ontvang deur eienaar, en my dadelik tuis laat voel. Baie aangenaam en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Teresa V
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Baie lekker gebly, skoon, gemaklik, rustig, toegang maklik. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecilia A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Just absolutely splendid! What an incredibly interesting space. The air is so clean. All the beautiful trees are old and have so much history. The hostess and her family are kind and considerate. The little extras like tea, coffee, sugar, milk, a small fridge, towels, and bedding were appreciated. For me, coming from such a busy city, this has been just lovely. Thank you. I have rated you 5 stars because it was worth it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalien T
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Rustig, vriendelik & behulpsaam. My gasheer was so gaaf om my op die laaste dag by my vertrekpunt te gaan aflaai. Ek is baie dankbaar vir die ekstra moeite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Rustig, veilig en ontspanne. Baie dankie vir gasvryheid en pragtige kamer. Tuine is so mooi met al die vetplante en bome.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie lekker. Ja, het lekker geslaap sonder probleme. Geniet die gaste en vryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinella M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Comfortable. Pleasant, comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Warm and cosy. Absolutely friendly, lovely hostess and son.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon S
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Ek sal so der twyfel weer saam met my vrou daar gaan bly. Dit was aangenaam om daar te bly. En lekker ook. Net 'n bietjie stresvol vir die plankvloer. 'n Aanbeveling: 'n mikrogolf sal die bly nog meer huislik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Rustig. Ons het absoluut heerlik gebly en sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jo-Anne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 172

Op LekkeSlaap 16 jaar

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 171 Kerk Street, Westbank, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97de8052e02f8073de4ac0576c9f5d90e24d035908506d9033d621c92087e35af3d6b311a352f8fe69debd6ba6e8458caafe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 172 5 1 5 171 Kerk Street Westbank 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.587363966132 22.193203568459
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang