Successfully reported
+37

Bisibee

Gastehuis
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 171 Kerk Street, Westbank, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bisibee bied sakpasverblyf in Oudtshoorn. Dis in ’n goeie area in Oudtshoorn geleë en is net 1 km van die middedorp af.

Elke kamer het 'n bad of stort, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie en SABC TV. Geriewe op die perseel sluit 'n klein swembadjie en gratis WiFi in. Daar is 1 veilige parkeerplek per kamer.

Gaste kan 'n heerlike dag in die area geniet deur oor die Swartbergpas via die dorpie Prins Albert te ry, en dan terug te keer deur Meiringspoortpas of De Rust. Gaste kan ook die Rus en Vrede Waterval, Kango-grotte, Kango Wildplaas, volstruisplase en TBI Aventures wat vierwielmotorfietsry, abseil, grotklim, voetslaan en kanovaart in die area insluit geniet.

Bisibee het 'n heerlike tuin waar gaste kan ontspan.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 172 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Ben N
Besigheidsreis
5.0
Baie vriendelik ontvang deur eienaar, en my dadelik tuis laat voel. Baie aangenaam en rustig.
Sep 2025
Teresa V
5.0
Baie lekker gebly, skoon, gemaklik, rustig, toegang maklik. Het baie lekker gebly.
Sep 2025
Cecilia A
Gesin met klein kinders
5.0
Just absolutely splendid! What an incredibly interesting space. The air is so clean. All the beautiful trees are old and have so much h...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Annalien T
5.0
Rustig, vriendelik & behulpsaam. My gasheer was so gaaf om my op die laaste dag by my vertrekpunt te gaan aflaai. Ek is baie dankbaar vir die ekstra m...
Sien meer
Jul 2025
Natasha V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, veilig en ontspanne. Baie dankie vir gasvryheid en pragtige kamer. Tuine is so mooi met al die vetplante en bome.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jo-Anne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 172

Op LekkeSlaap 16 jaar

Ligging

  • 171 Kerk Street, Westbank, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bisibee het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 171 Kerk Street, Westbank, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97de8052e02f8073de4ac0576c9f5d90e24d035908506d9033d621c92087e35af3d6b311a352f8fe69debd6ba6e8458caafe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 172 5 1 5 171 Kerk Street Westbank 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.587363966132 22.193203568459
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang