Successfully reported

Bitou Place

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Nelmie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Mooi, skoon en lekker ruim plekkie. Ons is mal oor die plekkie. So pragtig en mooi skoon, met die beste vriendelikste gasheer. Sal vir seker teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rainer
Bitou Place
Baie dankie vir julle as 5 ster gaste. Kom kuier gou weer.

Aletta V
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Awesome verby. Awesome! Alles wat jy nodig het, stylvol en rustige plekkie. Loopafstand na die see uitsigpunt, en goeie omgewing, veilig en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rainer
Bitou Place
Baie dankie vir die resensie, jy was 'n 5-ster gas. Hoop om jou weer binnekort te ontvang as gas.

Maretha L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Relaxing. A place to return to. Hosts are caring, welcoming and attentive to the needs of guests. The accommodation is welcoming, the stoep a lovely place to relax with the plants and birds while listening to the sea. Fisherman's Walk is 200m away - walk along the cliff and spot dolphins!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernhard W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Die gasvrou en haar man was baie vriendelik en baie hulpvaardig. Baie lekker gebly. Die rustigheid en veilige ligging het ons beïndruk.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefanie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Die plekkie is in 'n stil woonbuurt, maar tog naby genoeg om te kan stap see toe. Ons het baie lekker gebly. Die plekkie is baie netjies en skoon en stylvol ingerig met alles wat ons nodig gehad het. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Ek het reeds die plekkie vir vriende aanbeveel. Dit is bekostigbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael N
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Wonderful. Had a fantastic time, beautiful accommodation, had everything needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rainer
Bitou Place
Thanks to a brilliant guest.

Rudie R
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Lekker. Sal hoogs aanbeveel. Plek is veilig. Mense baie vriendelik en behulpsaam. Baie stil rustige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rainer Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bitou Place 486, Brenton on Sea, Knysna, 6572, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA599da960167846691d2877d4de5e268fbd4697de9cbd3180e1f4af624dead5b6a1eac6cbde6cac8bb95cd2abcab9c98097f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Bitou Place 486 Brenton on Sea 6572 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.074239524899 23.029995856397
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang