Successfully reported
+13

BitterSoet

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
    4 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 52 Botterblom Road, Louis Rood, Strandfontein, 8149, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

BitterSoet bied gerieflike en ruim selfsorgverblyf in 'n kothuis in die pragtige Strandfontein, Wes-Kaap, ideaal vir 'n gesinswegbreek.

Die eenheid het slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Albei slaapkamers is ingerig met dubbelbeddens. Daarbenewens is daar 2 uittrekslaapbanke beskikbaar vir ekstra slaapplek, geskik vir kinders. Gaste deel 2 badkamers, een met 'n stort, wasbak en toilet, en die ander met 'n bad, wasbak en toilet.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp en beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. 'n Etenstafel met 6 stoele is perfek vir gedeelde maaltye. Die rustieke sitarea is ingerig met gemaklike sitplek.

Daar is 'n lieflike ingeboude braai-area in 'n rustige omgewing wat ideaal is vir skemerkelkies of 'n gesellige aand langs die vuur. Buite het gaste toegang tot 'n sitarea en parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Die eiendom is ongeveer 1 km vanaf die hoofstrand geleë.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Leefareas 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Bianca B
Besigheidsreis
5.0
Cosy, comfortable, relaxing. It was a cosy rustic home. Very neat and welcoming.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Marthie S
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik en rustig! Net wat ons gesin nodig gehad het. Heerlik gekuier en gebly.
Okt 2025
Danie D
Saam met lewensmaat
5.0
Plekkie is pragtig , skoon en lyk soos die fotos op die webtuiste. Ons het baie lekker gebly en die plekkie is skoon en lyk soos op die fotos. Dit be...
Sien meer
Aug 2025
Petrus T
Saam met vriende
5.0
Het met vriende gekuier en was beïndruk met die gemoedlike atmosfeer. Baie netjiese plek, stil omgewing. Huis gemoedelik ingerig met alle nodige items...
Sien meer
Jun 2025
Jason B
Gesin met klein kinders
5.0
Net wat ek nodig gehad het in 'n lang tyd. Carmen was tops. Dit was regtig aangenaam en lekker om daar te bly. Ek sal definitief weer daar wil bly. Ba...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Bennie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • 52 Botterblom Road, Louis Rood, Strandfontein, 8149, Wes-Kaap
  • Gaste dink BitterSoet het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    4 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 52 Botterblom Road, Louis Rood, Strandfontein, 8149, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA501194c7ef744bed68c8f8ddc7dbdafe3cc028d42c748f5ca9be438cf8faa41271c75e3511f80e04897ecce302c822c6511a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8) 8 5 1 5 52 Botterblom Road Louis Rood 8149 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.752071613719 18.232545354628
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang