Successfully reported
+12

Blaasoppie

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Mosselbank Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 790 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Blaasoppie is 'n pragtig ingerigte selfsorg-eenheid op die boonste vloer, net 80 meter vanaf die strand in Paternoster. Dit is die ideale gesin of groep vriende vakansieverblyf. Blaasoppie is naby plaaslike winkels en restaurante geleë.

Die eenheid kan tot 4 mense gemaklik akkommodeer en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en skottelgoedwasser. Die eetarea het 'n groot etenstafel en sitplek, en 'n binnebraai-kaggel. Die sitkamer bied gemaklike sitplek en 'n TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale. Blaasoppie bied ook 'n buitebraai-area met sitplek asook 'n toesluitmotorhuis en parkeerplek van die straat af.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Lezette S
Saam met vriende
5.0
Lekker gerus. Skoon en goed ingerig. Groot stoep met braai is 'n wenner. Naby die strand! Binne braai rook verskriklik.
Mei 2025
Keanan D
Saam met vriende
5.0
Fantasties. Baie baie lekker en gemaklik. Sal definitief jou aanraai om daar 'n draai te gaan maak.
Jul 2024
Melissa M
Saam met lewensmaat
5.0
Enjoyed our stay. Pleasant stay, accommodation had all comforts of home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Soné V
Saam met lewensmaat
4.8
I'll definitely book again and recommend. The accommodation is exactly as described. Very neat and modern. Walking distance from the be...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Radiyah R
Saam met lewensmaat
4.8
Thoroughly enjoyed our stay. Awesome stay. Beautiful, clean accommodation.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 1903

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 20 Mosselbank Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blaasoppie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 790
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 790
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 790
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Mosselbank Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa35962d68c4fd6934db0b69a8837d6bd134c3ad3b691a96ce009819f76a215b2b264703dc11e79d5c92aedcd84627f0710a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 790 per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 20 Mosselbank Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.805917 17.897889
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang