Successfully reported

Blaauwater Farm Garden Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Adri B
1 nag
5.0
Mrt 2025

Voel soos huis, snoesig en rustig! Prentjie mooi en rustig. Liesl is so vriendelik en jy voel dadelik tuis. Na 'n baie lang pad maak sy jou welkom voel en knoop 'n lekker geselsie aan en tog respekteer sy jou privaatheid. Plek is netjies en was lekker snoesig in die koue weer. Liesl het beslis ekstra moeite gedoen vir ons. Dit was perfek gewees en sal dit beslis vir almal kan aanbeveel en ek sal sonder twyfel weer daar bespreek as ek in die area is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Ontspanne atmosfeer - pragtig. Ongelooflik rustig en mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Atalia B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Baie gerieflike akkommodasie op 'n pragtige plaas in 'n rustige omgewing. Ons het heerlik gebly. Dit is 'n pragtige plaas en ons is vriendelik ontvang. Ons kon lekker gaan draf en ons het die rustigheid geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Short stay. Very peaceful, comfortable spot to stay. Liesl and her staff were very friendly and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Handré G
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2025

Rustig in die Karoo. Ons het baie lekker oorgebly. Heerlik rustig en veilig. Ons het ook baie daarvan gehou dat ons op die grondpad kon draf en fietsry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mariette V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Pragtige plaas. Ongelooflik mooi en skoon. Die plaas is so mooi en ons het baie lekker gerus. Was so vriendelik en behulpsaam. Dis regtig 'n plekkie om te gaan sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Asemrowend mooi. Absoluut stunning! So gasvry. Wens ons kon langer bly vir die Karoo magic om die stad weg te toor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Rustigheid van self, lekker plaas effek en puik kamer met badkamer. Vreeslik lekker, salig vrede en stilte!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Mooiste plaas en gerieflike akkommodasie. Baie mooi, smaakvolle eenheid. Heerlik geslaap en gebly op mooiste plaas. Vir ons wat moet selfsorg weens kosallergieë, sou ons graag net beter kookgeriewe wou gehad het. 'n Uitstekende gasvrou en het deurentyd gekommunikeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Liesl Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 95

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Blaauwater Farms, Blaauwater Farms, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb84a4ee1aa1fc2163440286affaf33ac3acea0d342790992c1e867731c3f599e67645157e02ddb8bf84dac79168e2afc7141?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 42 5 1 5 Blaauwater Farms Blaauwater Farms 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -31.81408135691 24.800175980249

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang