Successfully reported
+34

Blaauwater Farm Garden Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Blaauwater Farms, Blaauwater Farms, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Blaauwater Garden Cottage is op 'n werkende skaap- en beesplaas wat 60 kilometer vanaf Graaff-Reinet en 30 kilometer vanaf Nieu-Bethesda geleë is.

Ons selfsorg Tuinkothuis is toegerus met braaigeriewe en 'n klein kombuisie. Dit kan 'n gesin van 4 akkommodeer en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens, 'n volledige badkamer en 'n privaat patio. Vir jou plesier word koffie, tee, suiker, melk, en tuisgemaakte beskuit voorsien.

Troeteldiere word nie by ons instansie toegelaat nie.

Doendinge in die area sluit stap, voetslaan, bergfietsry op die ou Lootsbergpas en ander roetes, en voëlkyk in.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Adri B
5.0
Voel soos huis, snoesig en rustig! Prentjie mooi en rustig. Liesl is so vriendelik en jy voel dadelik tuis. Na 'n baie lang pad maak sy jou welkom voe...
Sien meer
Mrt 2025
Philie V
Saam met lewensmaat
5.0
Ontspanne atmosfeer - pragtig. Ongelooflik rustig en mooi.
Jan 2025
Atalia B
Gesin met klein kinders
5.0
Baie gerieflike akkommodasie op 'n pragtige plaas in 'n rustige omgewing. Ons het heerlik gebly. Dit is 'n pragtige plaas en ons is vriendelik ontvang...
Sien meer
Des 2024
Mariette V
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtige plaas. Ongelooflik mooi en skoon. Die plaas is so mooi en ons het baie lekker gerus. Was so vriendelik en behulpsaam. Dis regtig 'n plekkie o...
Sien meer
Des 2024
Jenny V
Gesin met tieners
5.0
Asemrowend mooi. Absoluut stunning! So gasvry. Wens ons kon langer bly vir die Karoo magic om die stad weg te toor.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Liesl Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 95

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Blaauwater Farms, Blaauwater Farms, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Blaauwater Farm Garden Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Blaauwater Farms, Blaauwater Farms, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb84a4ee1aa1fc2163440286affaf33ac3acea0d342790992c1e867731c3f599e67645157e02ddb8bf84dac79168e2afc7141?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 42 5 1 5 Blaauwater Farms Blaauwater Farms 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -31.81408135691 24.800175980249

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang