Successfully reported
+26

Black Cottage

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Every Street, Smithfield, 9966, Vrystaat
  • Vanaf R975 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Black Cottage bied gaste gerieflik gemeubileerde oornagverblyf in Smithfield, 900 m vanaf verskeie winkels en restaurante.

Gaste het 'n keuse om die Wisteria- of Periwinkle-eenhede te bespreek wat elk tot 2 mense kan akkommodeer, en privaat ingange het en op 'n stoep oopmaak. Die eenhede is ingerig met koningingrootte-beddens met katoenlinne en het privaat badkamers met storte. Tee- en koffiemaakgeriewe word in elke eenheid voorsien, en ontbyt en 'n 3-gang-aandete is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste.

Boonop kan die Wisteria ook 2 kinders op versoek teen 'n ekstra koste akkommodeer en is in 'n klein omheinde tuin geleë.

Gaste kan die klein dorpie Smithfield te voet verken om die Excentrix Vintage Collectibles, Red Barn-galery en 'n verskeidenheid nasionale monumente te besigtig, in die heuwels stap en fietsry en die Boesmanskilderye bekyk, en gaste kan selfs die sneeu in die winter ervaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Thys S
5.0
It was like visiting dear friends. I'm travelling with my dog Cosmo and we were welcomed with open arms by Dee Dee and Buddy the Labrad...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Charmaine T
Saam met lewensmaat
5.0
Whimsical, spotless, and warmly hosted—best stay in Smithfield! Highly recommended stay in Smithfield! What a truly whimsical and memor...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Neil C
Saam met lewensmaat
5.0
Warm and welcome. Dee Dee was warm and welcoming. Definitely will stay there when we are in the area again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Debbie C
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful, welcoming and an all-round great stay. Our stay at Black Cottage was just lovely. The cottage was quaint, all possible ameni...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Ina M
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly en ook lekker geëet. Lekker gebly! Sal aanbeveel en ook weer besoek as ek weer in daardie omgewing verblyf soek.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wilna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 11 Every Street, Smithfield, 9966, Vrystaat
  • Gaste dink Black Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 975
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 975
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 975
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Every Street, Smithfield, 9966, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA041feb6e82b0780079f2189d9a57d1eaed950ba7a8fadb101cc1fe66b6f8215c5b43048442e1a90b0e22914e4388860909a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R975 per nag (plek vir 2) 46 5 1 5 11 Every Street Smithfield 9966 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.211005821523 26.525498219819
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang