Successfully reported
+13

Black Owl Lodge

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Pienaar Avenue, Kempton Park, Johannesburg, 1619, Gauteng
  • Vanaf R440 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Black Owl Lodge is 5,8 km vanaf Kempton Park Gholfklub geleë en bied gerieflike en bekostigbare oornagverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of alleenreisigers.

Hierdie slaapkamers het elk slaapplek vir 2 gaste en het koningingrootte-beddens. Die en suite-badkamers het 'n stort, toilet en wasbak. Die slaapkamers het 'n platskerm-TV met óf OpenView HD óf Netflix, 'n yskassie, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi en gratis privaat parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Modderfontein Gholfklub is 11 km vanaf Black Owl Lodge, terwyl die O.R. Tambo Internasionale Lughawe is 6 km vanaf die verblyf, en die Eastage Mall, Festival Mall en Mall of Africa is ook naby geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Goed

Netheid
4.1
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
3.9
Gaste se hoogtepunte
Andre R
Besigheidsreis
5.0
Great. Great stay for business travel as well, clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Annalien T
5.0
Vriendelik & hulpvaardig. Black Owl Lodge is gerieflik naby die lughawe wat my gepas het omdat ek een nag oorgeslaap het & die volgende oggend moes vl...
Sien meer
Apr 2025
Tomas A
5.0
Pleasant for a short stay close to the airport. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Ricky D
5.0
Safe and clean. Very comfortable and convenient.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Alfred N
Saam met lewensmaat
5.0
It was a great experience. I enjoyed my stay at your lodge. The quietness is something I was looking for, and I got it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Thabsile Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 36 Pienaar Avenue, Kempton Park, Johannesburg, 1619, Gauteng
  • Gaste dink Black Owl Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 440
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 440
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 440
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Pienaar Avenue, Kempton Park, Johannesburg, 1619, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAafb4fefe0ad1ab359649029abd8c966df4312d7c7525c3d3140a7ad803e51274a8367c166595a050a5fb72a29a98e7a8358f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R440 per nag (plek vir 2) 22 5 1 4 36 Pienaar Avenue Kempton Park 1619 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.097176497585 28.24131928506

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang