Successfully reported
+21

Blackwaters River Lodge

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: BlackWater, Goukama Valley, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 878 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Blackwaters River Lodge is 'n plattelandse lodge wat op die oewer van die Goukamma-rivier geleë is, omring deur inheemse woude. Hierdie magiese stukkie paradys is sentraal en gerieflik geleë op die N2 tussen die oulike dorpies Knysna en Sedgefield; en is minder as 10 km weg van Buffelsbaai, een van Suid-Afrika se Blouvlagstrande.

Verblyf is beskikbaar in 19 gastesuites wat 2 volwassenes kan akkommodeer en elkeen is individueel gestileer en gemeubileer. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, 'n elektriese kombers, 'n verwarmer en plafonwaaier, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n haardroër, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien.

Blackwaters River Lodge bied doendinge en geriewe soos 'n Par 3-gholfbaan, kanovaart en staan-roei op die rivier. Varsgemaakte maaltye kan in die Earth & Fire Eetfasiliteit geniet word. Ander dinge om te geniet is rivierpieknieks en wynproeë; en die area is 'n paradys vir voëlliefhebbers, waar jy die Knysna-turaco in sy natuurlike omgewing kan ervaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • BlackWater, Goukama Valley, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blackwaters River Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 878
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 878
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 878
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: BlackWater, Goukama Valley, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJmNmI4YWRiLTQzOGUtNDhmZi1iYTQxLTE2NWE5YWQ3Nzk0Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 878 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 BlackWater Goukama Valley 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.029437938022 22.938648462296
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang