Blanco Bliss
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: , George, 6529, Wes-Kaap
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Blanco Bliss is 'n knus selfsorg-ateljeewoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Blanco, George. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige tuisbasis waar hulle hierdie dorp in die Tuinroete kan geniet.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vir gaste se vermaak is daar 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met Fancourt Gholflandgoed ongeveer 1.1 km weg. George Lughawe is ongeveer 8 km weg. Besienswaardighede in die omgewing sluit in Redberry Farm, Clay Cafe en die Outeniqua Family Market.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Arthur Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- , George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Blanco Bliss het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: , George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang