Blessed @ Bay Central & Safe Accommodation
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 MJ Harris Street, Da Nova, Mossel Bay, 6505, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Geleë in die skilderagtige kusdorp Mosselbaai, bied Blessed @ Bay Central & Safe Accommodation 2 gemaklike selfsorg-eenhede, perfek vir paartjies en gesinne wat 'n ontspannende wegbreek by die see soek.
Ideaal vir paartjies, is die Blessed @ Bay Ivy Guestroom En-Suite 'n bekoorlike oopplan-eenheid wat slaapplek bied vir 2 gaste. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n privaat en suite-badkamer met 'n stort. Bykomende geriewe in die kamer sluit in 'n TV, 'n eetkamertafel en 'n goed toegeruste kombuisie.
Blessed @ Bay spekboom is ontwerp vir gesinne en bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl 'n slaapbank slegs vir kinders slaapplek bied vir 2 kinders onder 12 jaar. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort. Die eenheid beskik oor 'n sitkamer en 'n kombuis met selfsorggeriewe, wat 'n huislike atmosfeer bied.
Beide eenhede bied WiFi vir gaste se gerief, braaigeriewe en parkering op die perseel. Blessed @ Bay is gerieflik geleë naby plaaslike winkels en restaurante. Gaste kan maklik toegang tot gewilde strande soos Santos-strand en Diaz-strand kry en 'n verskeidenheid aktiwiteite geniet, insluitend stap, visvang, bootritte en gholf. Of jy nou op soek is na 'n rustige toevlugsoord of 'n avontuurlike vakansie, Blessed @ Bay Secure Self Serve-woonstel en gaste-suite is die perfekte kuswegbreek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Yvette Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- 29 MJ Harris Street, Da Nova, Mossel Bay, 6505, Wes-Kaap
- Gaste dink Blessed @ Bay Central & Safe Accommodation het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 MJ Harris Street, Da Nova, Mossel Bay, 6505, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang