Successfully reported

Blessed @ Ten76

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Jakobie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Alles-in-een lekker plek. Dit is so 'n lekker huis om in te leef. Kamers gerieflik, badkamers pragtig. Kombuis ten volle ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Heerlike wegbreek vir Paasnaweek. Ons het heerlik Paasnaweek gehou en baie lekker gebly. Diens was goed en huis goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Blessed @ Ten76
Monique, Bly julle het die kuier geniet. Seeninge Lizette

Jennifer B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Rus, vrede & absolute gemak. Absoluut fantasties. Alles wat mens benodig en nog baie meer. Eiendom is nog mooier as die foto's, en die ligging is fantasties. Sal beslis weer die eiendom besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Blessed @ Ten76
Goeie dag Jennifer, Baie dankie vir die mooi boodskap. Ons sien baie uit na jul volgende kuier. Groete Lizette B

Pieter V
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Baie baie lekker week gehad. Pragtige plek! Daar is soveel moeite gedoen in die huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Blessed @ Ten76
Baie dankie, so bly julle het die kuier geniet. Ons hoop om julle gou weer by ons te hê.

Maresna V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2025

Gemaklik en gerieflik. Lekker gebly en gekuier in 'n gerieflike huis met 'n mooi uitsig. Goed toe gerus en het soos 'n 2de huis gevoel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandri U
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2025

Ongelooflik, stylvol, rus. Mooiste plek met lekkerste beddegoed. Alles is net mooi. Was 'n groot bederf om daar te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Blessed @ Ten76
Sandri, Bly julle het ons plek geniet. Vertrou ons sien julle weer. Seëninge, Lizette

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jul 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Clair E
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Baie nice plek, ons het 'n lekker familie kuier gehad. Baie netjiese, volledig toegeruste plek. Lekker gemaklike atmosfeer. Baie lekker gekuier. Die kids het die boardgames geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Blessed @ Ten76
Goeie dag Clair, Baie dankie, baie bly dat julle die kuier geniet het. Hoop om julle weer te ontvang.

Louwda T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Sou graag langer wou bly! Baie lekker gebly. Alles wat nodig is, is daar. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Blessed @ Ten76
Dankie, bly julle het die kuier geniet.

Nicolene L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Die beste plek om te gaan ontspan en weg te kom van die besige stad. Ons het baie lekker gebly, die huis is netjies en volledig toegerus. Lizette en Leo is fantasties, gaan uit hul pad uit om seker te maak jy kuier lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Blessed @ Ten76
Nicolene, Ons is baie bly jul het die kuier geniet. Hopelik sien ons julle weer in die toekoms. Groete Lizette en Leo

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag, vir 7 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 7 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1076 San Sebastian Drive, Breedezicht, Port Beaufort, 6665, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6a897deb7aca8bba186f9d8d24fd3b8760f91e0ce65fe6fd946ed738890eb870011b94609d13f5abba02615fe525be5624c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 7 mense 12 5 1 5 1076 San Sebastian Drive Breedezicht 6665 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.394013755579 20.822982346534
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang