Blinkwater - Villa Marietjie
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 8 persone
4 volwassenes, 4 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 86 8th street, Voelklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Blinkwater is in Hermanus, Wes-Kaap, geleë, naby hoofroetes en ander geriewe.
Hierdie eenheid bestaan uit 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n spieëltafel, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde kamer het 'n stapelbed. Die gedeelde badkamer is ingerig met 'n stort, toilet en wasbak.
Die leefarea bied 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, wasmasjien, skottelgoedwasser, yskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en gereedskap. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek, 'n TV, WiFi en 'n kaggel.
Daar is braaigeriewe beskikbaar met buitemeubels wat na die grasperk loop vir gaste om te geniet, en veilige parkering.
Herrmanus bied 'n verskeidenheid aktiwiteite om te geniet, soos seisoenale walviskyk, stap op die skilderagtige kranspad, die Fernkloof Natuurreservaat verken, of wyntoere in die nabygeleë Hemel-en-Aarde-vallei.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 86 8th street, Voelklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 8 persone
4 volwassenes, 4 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 86 8th street, Voelklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang