Successfully reported

Bliss @ Diaz

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Sandra C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Altyd heerlik om daar te bly. Altyd lekker om daar te bly. Plek is skoon en veilig. Naby die see en winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nasley H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Excellent. It was great and awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie lekker gebly. Uitstekend, gerieflik geleë, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mckyla D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Heerlik, klomp pret. Dit was 'n wonderlike naweek, netjies skoon, veilige omgewing. Sal definitief van Blizz@Diaz gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Very nice place, felt very safe. What a lovely place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Pragtige verblyf. Baie netjiese plek met alles wat mens nodig het. Die verblyf is stylvol ingerig. Loopafstand na orals. Adriaan was baie behulpsaam en vriendelik. Sal weer wil gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Inge T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Excellent. Excellent service, value for money. I would recommend staying here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Absolutely amazing stay! We travel a lot for work purposes and Bliss@Diaz was one of the best places we stayed. The place was extremely clean and just as shown in the pictures. The owner was absolutely amazing. Bliss@Diaz will definitely be seeing us again, and the price is real value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

M. K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Sentrale, luukse woning met alles wat mens nodig het! Pragtige sentrale plekkie - alles wat 'n mens nodig het. 'n Baie luukse woning! Jul sien ons definitief gou weer. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan/philip H
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Very suitable to our needs. A great location and a stylish cottage. A bonus is that it is pet friendly. A negative aspect is that there was no hand soap or shampoo in the bathroom. Also, some kitchen condiments like salt and pepper would also be convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 55

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 330
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 330
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 330
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42B Karveel Crescent, Diaz Beach, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76325b521e2d0aeaefe983404962aa2a8bd0f9a673f85586061a023137d83b955a2336a841654bd8c25bbdbfdef97f389915?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 330 per nag, vir 4 mense 22 5 1 5 42B Karveel Crescent Diaz Beach 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.158609330615 22.107983941

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang