Successfully reported
+30

Bliss on the Bay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Road, 209 Cisterama, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Geleë in 'n veilige kompleks op Beach Road, Strand, bied Bliss on the Bay gemaklike selfsorgverblyf met pragtige see-uitsigte, wat dit ideaal maak vir 'n romantiese wegbreek.

Hierdie woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 'n aparte slaapkamer met 'n XL-koninggrootte-bed. 'n Bad, 'n wasbak en 'n toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, asook twee strandhanddoeke.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n wasmasjien. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel met 4 sitplekke en 'n sitkamer met 'n enkelslaapbank en 'n gemaklike koningingrootte-bed.

Buite die eenheid is daar 'n balkon wat die ideale plek is vir oggendkoffie of 'n skemerkelkie terwyl jy sonsondergange geniet. Gaste het veilige parkering op die perseel.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Caryn Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Beach Road, 209 Cisterama, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bliss on the Bay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Road, 209 Cisterama, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa8a41da83f7a7181a94a08c6f9db45525d14a7191e52f8a78b7d44dfdedbf0b3b144c3f430271548abb174404ea58486286?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 Beach Road 209 Cisterama 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.101522481207 18.81552247869
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang