Successfully reported

Bliss

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Giovanni B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Perfek. Alles was perfek na verwagting.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Renette
Bliss
Thank you We hope to host you again in the near future.

Thea P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Heerlike tyd saam met familie, perfekte huis, rustigheid, gemak en sommer net lê. Ons wil net baie dankie sê vir die wonderlike vakansieverblyf. Die huis was absoluut perfek – netjies, goed toegerus en so gemaklik dat dit onmiddellik soos “huis” gevoel het. Alles was presies soos beskryf (selfs beter!), en die ligging was ideaal vir lekker ontspan en tyd saam as gesin. Ons het heerlik gekuier, gebraai, geswem en net werklik rus gekry – dit was presies wat ons nodig gehad het. Julle het regtig aan alles gedink en dit het die hele ervaring spesiaal gemaak. Ons sal beslis weer kom, en sal die plek met groot liefde aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Renette
Bliss
Thank you Thea. We welcome you back anytime. Glad you enjoyed your vacation.

Roelof V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Ons as gesin het 'n fantastiese tyd gehad en sal Bliss vir seker aanbeveel. Ons as gesin het dit baie geniet. Die woning het alles wat jy nodig het om vir 'n week weg te breek en is baie naby aan winkels en alles wat jy sou nodig hê. Sal vir seker Bliss aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Renette
Bliss
Thank you, Roelof. Hope to see you soon again.

Belinda L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Lieflike huis met als wat mens nodig het. Die swembad en Jacuzzi was heerlik. Besonders lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Renette
Bliss
Thank you, Belinda. Hope to see you soon again.

Corné N
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2025

Goeie naweek kuier. Lekker gebly. Die jacuzzi en swembad is 'n wenner asook die braai op die dek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heather P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Dream come true. Our stay was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Ligging baie goed. Veiligheid is goed. Swembad op 2de vloer is baie lekker. Ons het baie lekker gekuier by Bliss.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elis L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Revitalize. Heerlik gebly. Skoon en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Baie baie lekker gebly en dit was rustig. Ons het dit baie geniet, die huis is toegerus met alles wat jy moontlik kan nodig hê en baie meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yumna J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Relaxing and awesome stay. I really enjoyed my break away. It was so relaxing and the place was clean. I will definitely recommend this place to anyone wanting a break away from the hustle of city life.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Renette Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 51

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 790
R 1 790 R 1 432
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 790
R 1 790 R 1 432
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 790
R 1 790 R 1 432
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 2230 Sekelbos Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf4cabaf39c5d9afab9cda69ec0f174debffd2b1767049c1f5bafee92682089c87958cc0c5272a27ece56c36bfda275ad5436?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 790 nouVanaf R1 432 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 2230 Sekelbos Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-22:00 09:00 -25.3475717 31.7792681

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang