Bloekomhuis
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 7 persone
6 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Genl Hertzog Street, Smithfield, 9966, Vrystaat
- Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Bloekomhuis is 'n outydse selfsorghuis vir 6 mense en is in die dorpie Smithfield, te midde van die Savanna-land, langs die N6 geleë.
Die huis bestaan uit 3 slaapkamers, 'n privaat badkamer, 'n volledig toegeruste kombuis, 'n eetkamer en 'n sitarea.
Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n bababed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. 'n Slaapbank is in die sitkamer beskikbaar en die badkamer het 'n stort en 'n bad.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Etes kan by die etenstafel geniet word, en gaste kan ontspan in die sitkamer wat met 'n TV toegerus is.
Die eiendom is beveilig met 'n veiligheidshek en alarmstelsels. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Troeteldiere is welkom, slegs klein honde word toegelaat en leibande word aanbeveel. Let daarop dat daar ganse, kalkoene en hoenders op die perseel is.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbedjie
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Elaine Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 38
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 25 Genl Hertzog Street, Smithfield, 9966, Vrystaat
- Gaste dink Bloekomhuis het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 7 persone
6 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Genl Hertzog Street, Smithfield, 9966, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang