Successfully reported

Bloekomsrus

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Lehandre V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Amazing experience! What a wonderful stay. Elmarie brings a sophistication to her rooms, combined with a typical Freestate hospitality. Such attention to detail!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Bloekomsrus is die beste oornag wat ek nog bespreek het. Die verblyf was uitstaande met soveel xtras inesluit in die akkomodasie. Sonder twyfel staan die oornag kop en skouers uit bo enige ander bespreking wat ons nog gebruik het. Elmarie kry n klop op die skouer vir dit wat sy aan haar gaste aanbied. Dankie Elmarie, ons het Lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Uitstekend. Baie goed ontvang, alles mooi skoon, lekker stil en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Bloekomsrus
Gerrie hi Dankie vir julle positiewe terugvoer. Ons sien uit om julle weer te akkommodeer! Seengroete vanaf Bloekomsrus

Belinda H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Als was net perfek. Ons het vir seker elke oomblik geniet. Daar was tot 'n bederf in die yskas. Ons het gevra of ons bietjie vroeër kon aanmeld aangesien ons 'n troue gehad het, en Elmarie het sonder om te huiwer ons geakkommodeer. Ek beveel Bloekomsrus beslis aan vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Definitely one for the books to remember. Our stay was amazing. The place exceeded our expectations. The flatlet was comfortable and had all the amenities you needed. The bed was so comfortable, we got a very good night's sleep. And they gave us complimentary snacks and a drink in the fridge - totally unexpected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

André D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

It was the perfect overnight stop. Comfortable with absolutely everything we required. Will use Bloekomsrus again and can recommend it without hesitation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Tessa S
1 nag
4.6
Mrt 2025

Outstanding on every level if you need to stay in Senekal. It was faultless. Amazing attention to detail.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Correne H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

'n Lieflike plek wat ons vir seker weer sal sien. Bloekomsrus is silwerskoon en netjies. As 'n gesin met klein kindertjies het ons die grootte van die eenheid waardeer. Boonop is dit veilig en privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Engela V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Heerlike tuisvoel plekkie! Was lekker verras met absolute netheid en versnaperings in die yskas! Gasvrye verwelkoming en ondersteuning, pragtig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riande D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Waarde vir geld. Uitstekende oornag tuiste en binnehuisversiering is baie mooi gedoen. Ons was vriendelik verwelkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Crous Street, Senekal, 9600, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdjNzBiOWY0LTUxNDUtNDY0MS04N2JjLWVhOTg2MDVlYzU1Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 3) 51 5 1 5 10 Crous Street Senekal 9600 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.308 27.6254
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang