Successfully reported
+17

Blokhuys

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vleiplaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 650 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Blokhuys is op De Pakhuys-plaas, in die skilderagtige Agter-Pakhuisvallei, 26 km vanaf Clanwilliam op pad na die historiese Wuperthal-dorpie. Die plaas behoort aan die Kruger- en Botha-families en bied gehalteverblyf aan avontuur- en natuurliefhebbers.

Die kothuis het lugversorging en bied slaapplek aan 5. Dit beskik oor 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens, en gaste deel die badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Die sitkamer het 'n slaapbank vir 'n vyfde gas. Hierdie eenheid het nie 'n TV nie.

Daar is 'n beskutte stoep met 'n braai-area en 'n houtvuurwarmbad. Vuurmaakhout is op die plaas beskikbaar. Aktiwiteite in die area sluit rotsklim, voetslaan en bergfietsryroetes in. Besienswaardighede sluit San Rotskuns, ongelooflike Cederberg-rotsformasies, Wupperthal en die Biedouw-blomlande in blomseisoen in.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Braai

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Goed

Netheid
1.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Thys Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Vleiplaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blokhuys het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 650
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 650
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 2 650
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vleiplaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA515bb2ec0fd428a9fc9fee18f34b92c366d41db2e39fb1dc8e8ff0936f31abb3edf16b20a4d37c63e9336c49de47543374cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 650 per nag, vir 5 mense 1 5 1 4 Vleiplaas Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.120562179115 19.059144525131
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang