Blombos 10
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 35 Erica Drive, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Blombos 10 is 'n bekoorlike vakansiewoonstel in 'n stil area van Stilbaai geleë en is net 5 minute se ry vanaf die hoofstrand en stapafstand van die rivier af.
Dié eenheid bied gerieflike slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die hoof- en tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eenheid het 2 badkamers, een met 'n stort en die ander met 'n bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daarbenewens is daar ook 'n wasmasjien vir gaste om te gebruik. Die kombuis strek na die sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale en beskik oor 'n klein etenstafel met 2 sitplekke. Gaste het toegang tot gratis WiFi.
Die eenheid maak oop na die balkon met sitplek buite en braaigeriewe en spog met wonderlike uitsigte. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Elzette Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 33
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 35 Erica Drive, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Blombos 10 het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 35 Erica Drive, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang