Successfully reported
+6

BlomHuis

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Grand Slam Street, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R780 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

BlomHuis bied knus oornagverblyf aan 2 gaste in Langebaan.

Die oopplan-oornagkamer is langs die hoofhuis en het 'n privaat ingang en 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met internettoegang en toegang tot Netflix en Showmax. Gaste moet hul eie gebruikersnaam en wagwoord gebruik.

Let asb. dat daar geen kook- of braaigeriewe beskikbaar is nie.

Daar is parkeerplek vir 1 voertuig buite voor die kamer.

Langebaan bied aktiwiteite soos sweefski, vlieërplankry, kajakvaar, visvang, gholf, perdry en bergfietsry en gaste kan die Weskus Nasionale Park en Club Mykonos Casino besoek.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wassery naby
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
TV
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Faure B
Saam met lewensmaat
5.0
Huislik, als wat ons wou hê in 'n stil omgewing. Baie lekker gebly, moes ongelukkig ry!
Sep 2025
Alzette G
5.0
Rustig. Baie lekker gebly, net een aand oorgeslaap, maar alles was netjies en skoon en maklik om te gebruik. Die lockbox vir die sleutels werk baie go...
Sien meer
Sep 2025
Stefanie P
5.0
Oulike, goeie waarde vir geld plekkie. Baie lekker plekkie vir oorbly om van die omgewing te verken. Alles wat nodig is, mooi en netjies.
Sep 2025
Marissa G
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect place to stay for a quick overnight trip. We stayed the night before the Langebaan race and it was the perfect choice.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Yolandi V
Saam met lewensmaat
5.0
Sterk aanbeveel vir oornag slapplek. Die Blomhuis is pragtig, netjies en skoon. Die omgewing was rustig en ons het baie veilig gevoel. Alles wat ons n...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Santi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 2 Grand Slam Street, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink BlomHuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 780
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 780
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Grand Slam Street, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1cb221376baccc1cb50a948ca420ac749639b68efe369986881f618047041b485f552fcddfe39540b10ed77a795897181fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 2 Grand Slam Street Country Club 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.083277562168 18.046896158849
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang