BlomHuis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Grand Slam Street, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R780 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
BlomHuis bied knus oornagverblyf in Langebaan en kan tot 2 mense akkommodeer.
Die oopplan-oornagkamer is langs die hoofhuis geleë en het 'n privaat ingang en is ingerig met 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort en 'n toilet, en gerieflikheidshalwe word linne en badhanddoeke voorsien.
Die eenheid het 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n TV met 'n internetverbinding vir toegang tot Netflix en Showmax en gaste moet asseblief hul eie gebruikersnaam en wagwoord gebruik.
Neem asseblief kennis dat daar geen kookgeriewe of braaigeriewe beskikbaar is nie.
Parkeerplek word voorsien vir 1 voertuig voor die kamer.
Langebaan bied verskeie doendinge soos wind- en vlieërbranderry, kajak, visvang, gholf, perdry, bergfietsry, en gaste kan die Weskus Nasionale Park en Club Mykonos Casino besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Santi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 38
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 2 Grand Slam Street, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink BlomHuis het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Grand Slam Street, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang