Blooming Nice Stay
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Byna Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
- Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Blooming Nice Stay bied B&B en selfsorgverblyf en is in Harrismith in die Vrystaat geleë. Die gastehuis wat deur die eienaar bestuur word, is naby die N3- en N5-hoofweë geleë.
Verblyf by die instansie bestaan uit 1 gaste-eenheid wat 1 of 2 gaste kan akkommodeer. Die oopplan-eenheid is ingerig met 1 enkelbed en 'n dubbelbed en 1 badkamer met 'n stort, toilet, wasbak, handdoeke en 'n haardroër. Langs die beddens is 'n kombuisie-area wat 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n induksiestoof, 'n ketel, broodrooster, breekware en eetgerei bevat.
'n Koue ontbyt is by die tariewe ingesluit, wat bestaan uit muffins, vrugte, jogurt en muesli. Komplimentêre koffie, tee, suiker en melk word voorsien. Boonop het die eenheid gratis WiFi-internettoegang en veilige parkeerplek vir 1 motor. Braaigeriewe kan vir gaste gereël word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Johnny Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 63
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 2 Byna Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
- Gaste dink Blooming Nice Stay het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Byna Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang