Blooming Tides
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Woodford Place, Paradise Beach, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R2 350 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Blooming Tides is 'n selfsorg-eenheid in die hartjie van Paradise Beach, in die pragtige kusdorp Jeffreysbaai. Die huis is ideaal vir 'n wegbreek met vriende of 'n gesin.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 7 volwassenes en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers, sowel as 'n ekstra slaaparea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ook ingerig met 'n dubbelbed, en die boonste slaaparea is ingerig met 2 enkelbeddens en 'n slaapbank. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Vars linne en badhanddoeke word voorsien. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond, ketel en 'n wasmasjien vir ekstra gerief. 'n Sitkamer is gemaklik ingerig en beskik oor 'n slim-TV met stromingsdienste en gratis WiFi vir gaste se vermaak.
Blooming Tides word omring deur 'n natuurreservaat en bewaringsgebied, wat welige groen en oorvloedige wildlewe bied. Die eiendom is naby plaaslike strande, restaurante, winkels en geriewe, en bied 'n rustige verblyf met 'n plaaslike buurtwag en gratis veilige parkering.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 4 Woodford Place, Paradise Beach, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Woodford Place, Paradise Beach, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang