Bloomwood Guesthouse
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Transvaal Street, Lichtenburg, 2740, Noordwes
- Vanaf R720 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bloomwood Guesthouse is in Lichtenburg, Noordwes geleë, en bied gehalteverblyf, ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, sodat jy kan ontspan en herlaai.
Die gastehuis bied 3 pragtig gemeubileerde kamers wat elk toegerus is met 'n TV met DStv-kanale, tesame met gratis WiFi. Elke kamer het ook 'n privaat en suite-badkamer, koffie- en teemaakgeriewe, waaiers, 'n mikrogolfoond en 'n yskassie.
Buite beskik die eiendom oor 'n pragtige tuin, ideaal vir oggendkoffie. Die gastehuis is gerieflik geleë binne stapafstand vanaf kruidenierswinkels en die sakekern, dog steeds in 'n gesogte woongebied.
Gaste word voorsien van veilige parkeerplek.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Rikus Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 67
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 18 Transvaal Street, Lichtenburg, 2740, Noordwes
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Transvaal Street, Lichtenburg, 2740, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang