Blossoms of May
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Frances Street, Retiefs Park, Lichtenburg, 2740, Noordwes
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Blossoms of May is 'n knus selfsorg-eenheid vir 2 volwassenes en 'n kind in Lichtenburg.
Die eenheid is apart van die hoofhuis geleë en het 'n privaat ingang en is ingerig met 'n dubbelbed. Die eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Enkelslaapbank vir 'n kind is in die leefarea beskikbaar.
Die oopplan-eenheid is toegerus met 'n kombuisie met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is toegerus met 'n TV met Netflix. 'n USB-stok met flieks is ook beskikbaar vir gaste om te gebruik.
Die eenheid maak oop op 'n klein semi-privaat tuin wat toegerus is met 'n gasbraai. Die eenheid word daagliks skoongemaak, behalwe oor naweke en openbare vakansiedae. Neem asseblief kennis, die eienaar woon op die perseel met hul troeteldiere, en ander troeteldiere word toegelaat met vooraf reëling.
Blossoms of May is 2 km vanaf die middedorp wat 'n verskeidenheid winkels en restaurante, sowel as historiese geboue en besienswaardighede bied.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lené Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 17 Frances Street, Retiefs Park, Lichtenburg, 2740, Noordwes
- Gaste dink Blossoms of May het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Frances Street, Retiefs Park, Lichtenburg, 2740, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang