Blou Porselein Campsite
Beskrywing
Blou Porselein Kampeerterreine bestaan uit 4 kampeerplekke wat elk tot 4 gaste kan akkommodeer, binne loopafstand van die bergrivier en bied staanplekke vir karavane, motorhuise en tente. Gaste moet hul eie kampeertoerusting saambring. Die badkamers het elektrisiteit en warm water. Braaidromme is beskikbaar, en droë hout is te koop. Die kampeerplekke het nie WiFi nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Kampeerplek. Gaste moet hul eie kamptoerusting saambring.
Huisreëls
Aangesien die verblyf op 'n plaas is, verskil die selfoonsein en die WiFi van wat in die stad beskikbaar is.
Geen troeteldiere word op die plaas toegelaat nie.
Gaste is welkom om beskuit, vars plaasbrood en eiers te bestel.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
 Uitkloktyd: 12:00
- Adres: Farm Bootsmans Drift, Off the R46, Malmesbury, 7308, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang