Successfully reported
+34

Blou Porselein Campsite

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Farm Bootsmans Drift, Off the R46, Malmesbury, 7308, Wes-Kaap
  • Vanaf R360 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Blou Porselein Kampeerterrein is geleë op 'n werkende plaas, omring deur granaatboorde en koringlande, met skilderagtige uitsigte oor die Porseleinberg.

Die kampeerterrein is binne loopafstand van die bergrivier en bied staanplekke vir karavane, motorhuise en tente. Daar is geen kothuise op die perseel nie, en gaste moet hul eie kampeertoerusting saambring. Die badkamergeriewe is toegerus met elektrisiteit en warm water. Braaidromme is beskikbaar vir gebruik, en droë hout is te koop.

Aktiwiteite op die perseel sluit in fietsry, stap, swem, visvang, kanovaart op die rivier en voëlkyk. Let asseblief daarop dat plaasaktiwiteite seisoenaal is.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Warm water
Mooi uitsig
Grondpad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 38

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Farm Bootsmans Drift, Off the R46, Malmesbury, 7308, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blou Porselein Campsite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 360
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 360
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 360
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Farm Bootsmans Drift, Off the R46, Malmesbury, 7308, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed87e871284594d9270171c6b1a48239e5a0dbd4cd8dc3d8ffa56326a97ee0ab0d69c1fb3e18f00cbc763d9a00bbad8b9b36?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R360 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Farm Bootsmans Drift Off the R46 7308 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 12:00 -33.480462918111 18.935493696927
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang