Blouberg Private Game Lodge
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm 434, Mooimeisjesfontein, Vivo, 0924, Limpopo
- Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Blouberg Private Game Lodge bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf op 'n werkende plaas in Vivo, tussen Louis Trichardt en Polokwane. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Hierdie lodge bied 4 pragtige chalets en 3 kamers, elk met en suite-badkamers. Daar is gemaklike beddens met sagte duvets, vars linne en privaat ingange. Elke eenheid het lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis in die hooflapa met 'n yskas, vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die lapa het ook 'n sitarea met rusbanke en 'n eetarea.
Die welige tuin het 'n gemeenskaplike swembad en braai-areas. Gaste kan 'n skemerkelkie onder die grasdaklapa langs die dam geniet. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Farm 434, Mooimeisjesfontein, Vivo, 0924, Limpopo
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm 434, Mooimeisjesfontein, Vivo, 0924, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang