Successfully reported

Kotzesrus Rusplek

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Phillip R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Kos vir die siel. My ma het grootgeword in Kotzesrus, so die verblyf was presies wat ons verwag het - rustig met vriendelike eienaars. Ek het in baie plekke al oornag, maar vir seker die beste gehalte bed waarop ek nog ooit geslaap het - doodstil nagte met sterre wat jou asem wegslaan. As die "out in the sticks" jou ding is, moet jy gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Daar was baie plekkies wat ons kon besoek en ongelooflike mooi strande naby. Ons het dit baie geniet en lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Silvia
Kotzesrus Rusplek
Baie dankie vir die mooi terugvoer oor Kotzesrus Rusplek. Dit reën juis nou weer hier in God se blomtuin in Namakwaland. Kom kuier gerus weer!

Beatrice S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2025

Lieflike plek. Lieflike plek. Skoon en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie S
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2025

Baie aangenaam. Jood en Silvia het uit hul pad gegaan om ons tuis te laat voel. Sulke aangename en sout van die aarde mense! Lekker warm storte, heerlike ete, lekker geslaap.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bennie C
Kort verblyf
4.6
Sep 2025

Geen probleme ondervind. Ja, baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nickie V
Kort verblyf
3.4
Aug 2025

Very basic, lacking attention to finer details. Kotzesrus is a very remote small settlement accessible by gravel road. The cottage was not well equipped at all. Do not expect too much. The hosts were very friendly and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Schalk V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Baie aangenaam. Baie lekker gebly. Baie lekker skaap pot vir aandete! Baie aangename en vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Silvia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoof straat, Kotzesrus, Namaqualand, 8204, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcab13d124fea9d249fed97bc8cf80615d3c6ed59f1be9c0141b06bb579de4ac4339c5738967f3b87cbda7ec15c7664a50225?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Hoof straat Kotzesrus 8204 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.96193379805 17.835936028379

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang