Successfully reported
+5

BLS Selfsorg Eenheid

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 70 Lelie Avenue, Bloemdal, Bloemfontein, 9301 , Vrystaat
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

BLS Selfsorg Eenheid is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorg-eenheid vir 6 mense in Bainsvlei, Bloemfontein.

Die eenheid het 'n privaat ingang en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. 'n Dubbelslaapbank is beskikbaar vir kinders in die sitkamer. Die kamers deel die gebruik van die en suite-badkamer wat met 'n stort, 'n bad en 'n toilet toegerus is. Gerieflikheidshalwe word linne en badhanddoeke voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, 'n wasmasjien, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer is toegerus met 'n TV, asook 'n binnebraai-area.

Buitelugbraaigeriewe is beskikbaar en die eenheid het 'n groot perseel vir kinders om te speel en fietsry. Onderdakparkeerplek is beskikbaar vir 4 voertuie, en troeteldiere is welkom mits dit vooraf gereël word.

Bloemfontein en omgewing bied doendinge soos staproetes, valskermspring, sterrekyk by die Boyden-sterrewag, en gaste kan ook die Vrystaat Nasionale Botaniese Tuin, die Franklin-wildreservaat of die Hamiltonpark besoek.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bianca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 70 Lelie Avenue, Bloemdal, Bloemfontein, 9301 , Vrystaat
  • Gaste dink BLS Selfsorg Eenheid het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 70 Lelie Avenue, Bloemdal, Bloemfontein, 9301 , Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ffb1ecce1b6854ca1d7fe75b38244a831212e0f47572315db9d71556f9da7cbf74ec9802013ef961fcd1fbc91265a99710d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 6 mense 9 5 1 5 70 Lelie Avenue Bloemdal 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.2223709116 26.147424521885
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang