Blu Bed & Breakfast
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Erasmus Drive, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Blu Bed & Breakfast is in die luukse area van Somerstrand in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en is die ideale ligging vir diegene wat die stad Gqeberha (Port Elizabeth) en alles wat dit bied wil verken.
Gerieflike verblyf word in 6 eenhede gebied wat elk toegerus is met onbeperkte WiFi, 'n en suite-badkamer en sekere DStv-kanale. Die B&B 'n swembad en 'n braai-area vir gaste om te geniet.
Blu Bed & Breakfast is sowat 3 km van die Boardwalk af geleë, 'n uitstekende ligging vir inkopies en vermaak. Gaste kan Kings Beach, Barney's Tavern en Bayworld Oceanarium besoek. Daar is ook 'n Virgin Active-gimnasium sowat 5 km ver in Humewood.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Elmo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 20 Erasmus Drive, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Blu Bed & Breakfast het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Erasmus Drive, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang