Successfully reported
+20

Blue Bay Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 390 Sutherland Crescent, Ramsgate Beach, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Blue Bay Cottage is 'n knus selfsorg-ateljeewoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Ramsgate. Dit is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na 'n gerieflike tuisbasis.

Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-kamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamerarea het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaat-induksiestoof, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank, 'n TV met DStv en 'n etenstafel. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot see-uitsigte, braaigeriewe, tuinspasie en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante en is ongeveer 950 m van Boulderbaai-strand af.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Mandy Geverifieer

Eiendomme 69

Resensies 381

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 390 Sutherland Crescent, Ramsgate Beach, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Blue Bay Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 390 Sutherland Crescent, Ramsgate Beach, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b05c77a3c8fb11187ea3a23beb89e9b03df9487f97933b028de9be04bf2d011ad132a6b64048d2cc26fa5064ab582d52ce6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 390 Sutherland Crescent Ramsgate Beach 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.8764035 30.3561068

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang