Successfully reported

Blue Bay Lodge & Resort

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 92 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Kayla W
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Very relaxing and so much fun was had! We enjoyed our stay. It was safe and the view from our cottage was spectacular. The staff were friendly and helpful. The place was neat and tidy. Well worth the money. We will be booking again soon!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mart-mari
Blue Bay Lodge & Resort
Thank you for your lovely review. We’re so pleased to hear you had a relaxing, fun stay and enjoyed the views, safety, and comfort of your cottage. We’re glad our team made you feel welcome, and we can’t wait to host you again soon!

Tapuwa K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Pleasant. Comfortable and relaxed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mart-mari
Blue Bay Lodge & Resort
Thank you for your feedback. We’re delighted to hear you had a comfortable and relaxed stay. We look forward to welcoming you back soon.

Gerald E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Beautiful. Beautiful, exceeding my expectations by far.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mart-mari
Blue Bay Lodge & Resort
Thank you for your kind words. We’re so happy to hear your experience exceeded your expectations, and we look forward to welcoming you back again soon.

Pippa L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Gerieflik by die see. Baie gerieflik, stil en reg op die see. Lekker geëet by die restaurant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mart-mari
Blue Bay Lodge & Resort
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer! Ons is bly om te hoor dat jy die gerief, stilte en die pragtige uitsig oor die see geniet het. Dit is fantasties dat jy ook lekker geëet het by ons restaurant. Ons hoop om jou weer binnekort te verwelkom.

Johannes V
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Loved it! Blue Bay Lodge is an awesome place!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mart-mari
Blue Bay Lodge & Resort
Thank you so much for your kind words! We're thrilled to hear that you had a great experience at Blue Bay Lodge. We hope to welcome you back soon for another amazing stay!

Kobus K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2025

Op vakansie in die Wes-Kaap. Ons het 'n luukse kamer gehuur wat baie smaakvol ingerig en ruim is met pragtige see-uitsig. Dit is net jammer dat dreine geblok was, een bedlampie het nie gewerk nie en die toilet het vasgehaak. Ons het die probleme aangemeld. Die liggie is vervang en die dreine is skoongemaak. Hulle het egter geboor om die liggie te vervang en die stof net so gelaat waarvan party oor ons eiendom was. Die restaurant was aangenaam en die porsies lekker ruim. Die ontvangs personeel was vriendelik en behulpsaam. Wees net op die uitkyk, hulle vat breekskade deposito wanneer jy aanmeld.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Elbe M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Rus vir jou siel en gees. Netjies, skoon en sommer by die swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mart-mari
Blue Bay Lodge & Resort
Dit is 'n ware plesier om hierdie uitstekende terugvoer te ontvang na u onlangse verblyf by die pragtige Blue Bay Lodge. Dankie dat jy die tyd geneem het om jou ervaring te deel. Die selfsorg suites is voorwaar gerieflik met patios wat uitloop na die swembad toe. Ons hoop ons kan julle sommer binnekort terug verwelkom.

Leona H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Julle sien my beslis weer! Sekerlik een van die lekkerste plekke waar ons al gebly het, 'n heerlike vakansie. Ligging is perfek, gerieflik ingerig. Sal beslis weer teruggaan. Restaurantkos was heerlik en baie goeie diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mart-mari
Blue Bay Lodge & Resort
Goeie dag Leona. Daar is niks lekkerder as om die Wes-kus sand tussen jou tone te voel in rustige, dog kontemporêre omgewing van die populêre Blue Bay Lodge nie. Dankie dat jy julle ervaring met ander deel! Hoop ons sien julle sommer binnekort weer!

Charlene T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

It was amazing from beginning to end. From our arrival until our departure, our stay was just awesome. We will most definitely recommend Blue Bay Lodge & Resort to all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mart-mari
Blue Bay Lodge & Resort
Blue Bay Lodge is designed for absolute comfort. Our dedicated team ensures guests' needs are taken good care of. It is about reading the guests and ensuring they have the most gracious time at this West Coast hidden gem hide-out. On behalf of the dedicated team, I would like to thank you for sharing your memories. We all look forward to welcoming you back.

Zahrah H
Kort verblyf
4.8
Jan 2024

Perfect. Amazing place was very relaxing with beautiful views and awesome customer service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mart-mari
Blue Bay Lodge & Resort
Good day Zahrah. Thank you for the positive feedback and great score! "Relaxation" is our tagline. Far away from the hustle and bustle of city life, Blue Bay Lodge gives guests the opportunity to relax and unwind. Whether your idea of relaxation might be having a glass of wine overlooking the bay, reading your book while listening to the sound of the waves, or taking a long walk along the beach, Blue Bay Lodge offers some kind of relaxation for everyone. Thank you for sketching the full picture. Looking forward to welcoming you back.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Mart-mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 92

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf R2 705
R 2 705 R 2 435
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 705
R 2 705 R 2 435
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 705
R 2 705 R 2 435
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 146 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 48 Garcillaria Crescent, Blouwaterbaai, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb8a645fd948899c6cc9dee905d07d706d3bc33a7d9ef7f36a85d4f83caa5c2beea353f07be4e6c2d030f81e197a50bf68fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 705 nouVanaf R2 435 per nag, vir 2 mense 92 5 1 5 48 Garcillaria Crescent Blouwaterbaai 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.995297326529 17.97333240509

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang