Blue Beach Chalet
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 65b Prince George Drive, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 3)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Geleë in die kusgebied van Muizenberg, bied Blue Beach Chalet selfsorgverblyf, ideaal vir 'n klein gesin of 'n groep vriende.
Die ruim woonstel bied slaapplek vir tot 3 gaste in 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet, terwyl die tweede slaapkamer 'n enkelbed het. Linne en badhanddoeke word vir gerief voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Langs die kombuis is 'n eetkamertafel vir 2 en 'n sitkamer met 'n gemaklike rusbank en TV. Gaste het toegang tot gratis WiFi gedurende hul verblyf.
Buite bied die gemeubileerde patio 'n ontspanningsruimte, kompleet met 'n braaiplek en 'n warm bad. Veilige parkering word voorsien. Vir diegene wat wil verken, is Muizenberg-vlooimark binne loopafstand, en Muizenberg-strand is net 1.8 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 65b Prince George Drive, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 65b Prince George Drive, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang