Blue Bell
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Flower Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R4 000 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Blue Bell is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis in 'n uitstekende sentrale ligging in Hermanus, wat 'n gesin van 7 gaste akkommodeer wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers. Die eerste en tweede slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die derde slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl 'n enkelbed in 'n oop area beskikbaar is. Die aparte badkamer is toegerus met 'n stort, bad, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei en breekware. Die leefarea beskik oor 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n knus kaggel.
Die oordekte stoep is perfek om 'n oggendkoffie of 'n aandglas wyn te geniet, ongeag die weer. Die pragtige tuin, kompleet met 'n speelgrond, maak dit 'n ideale toevlugsoord vir gesinne.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Anita Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 16
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 3 Flower Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Blue Bell het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Flower Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang