Successfully reported

Lawrenny @ Blue Crane Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 125 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Monique D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

A wonderful stay – highly recommended! We couldn’t have asked for a better experience. I highly recommend this place to anyone looking for a peaceful, clean, and well-maintained getaway. I’m already looking forward to our next visit!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arina J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Heerlik en ontspanne. Dit was 'n heerlike ontspanne paar dae. Netjies toegeruste chalet. Dawid 'n staatmaker wat oral help. Die forelvangs was goed. Damme uitstekend. Sal hul met vrymordigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Vreeslik lekker, waarde vir geld. Dit was uitmuntend, werklik besonder.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anita J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Ons het baie lekker gekuier. As jy rustigheid nodig het, is dit net die plek vir jou. Die advertensie noem dat daar 'n koningsgrootte bed is, wat nie waar is nie. Defnitief 'n klein bed. Die enigste negatiewe ding is dat die bed baie hard en ongemaklik was. Maar verder 'n baie mooi en lekker plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Mooi, rustig, weg van die gejaag. Ek het definitief lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tokkie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Heerlik gerus, kan Lawrenny @ Blue Crane Farm regtig aanbeveel. Pragtige plek, rustige omgewing, waarde vir geld, heerlike stoep met braaiplek, alles wat mens nodig het is beskikbaar in die verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisa D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Heerlike visvang naweek-wegbreek! Baie mooi plaas, rustig met pragtige natuurlewe! Massiewe forelle! Grootste wat ons nog gevang het! Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Dit is 'n wonderlike plek om te kom kuier en te ontspan saam met jou gesin. Ons het baie lekker gebly. Plek is netjies en skoon. Die kaggel was lekker om die koue weg te hou. Ons het lekker vis gevang en tussen wild gaan stap. Ons het lekker gerus. Sal weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Miranda G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Sien julle gou weer! Ons het só lekker gebly hier, die plekkie was ruim en skoon en goed ingerig. Pragtig ook! Die damme is volop met forel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Karlien Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 240

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R540, Blue Crane Farm, Highlands Meander, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA378c91a669f3de93931e8afb9836b6801376058291b7880fb154758871f830da2f462965d62b9b2f5c68ae09f61d7450c0c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 125 5 1 5 Off the R540 Blue Crane Farm 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.55595358589 30.073398053969
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang