Blue Crane Gastehuis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Volstruis Avenue, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Vanaf R3 300 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Blue Crane Gastehuis is in Yzerfontein geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en kan tot 6 gaste op 'n slag akkommodeer. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Dit beskik ook oor 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër.
Die sitkamer het gemaklike rusbanke asook 'n kaggel vir die kouer winteraande. Daar is 'n eetarea met oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Daar is 'n platskerm-TV met stromingsdienste.
Die is 'n aparte onthaalkamer met 'n pooltafel, veerpyltjies en 'n binnebraai. Daar is 'n lieflike boma-area beskikbaar vir gaste se gebruik tydens hul verblyf.
Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Beulah Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 27 Volstruis Avenue, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink Blue Crane Gastehuis het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Volstruis Avenue, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang