Successfully reported

Blue Crane Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 271 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Johan D
1 nag
5.0
Okt 2025

Rustig. Ja, aan al my behoeftes voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Blue Crane Guest House
Johan, dankie vir goeie terugvoering.

Magda En Johan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Netjies en gerieflik gebly. Warm verwelkoming en privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Goeie waarde vir geld, veilig en vriendelike diens. Baie vriendelike ontvangs deur Marie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Blue Crane Guest House
Charlotte, baie dankie vir jou goeie terugvoering. Ons waardeer dit baie. Groete, Marie.

Carien W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Waarde vir geld. Baie gerieflik en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Blue Crane Guest House
Baie dankie vir goeie terugvoering. Waardeer.

Magdaleen B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie vriendelike oom en tannie. Geen geraas. Min voertuie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Blue Crane Guest House
Very good.

Dries S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Lekker. Baie lekker gebly, Marie het ons dadelik laat welkom voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Blue Crane Guest House
Dankie, Dries. Dit was lekker om julle te ontmoet.

Deetleff S
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Simply stunning. It was amazing. Would recommend anyone going to Bloem to make use of this.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Blue Crane Guest House
Thank you for your rating. Much appreciated.

Gustav H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Uitstekende en rustige verblyfplek! Hoogs aan te beveel. Uitstekende verblyfplek! Rustige en gemoedelike omgewing in die boomryke area van Fichardpark. Vandaar kon ons die geskiedkundige besienswaardighede, veral die Oorlogsmuseum, Nasionale Museum en ander, met gemak besoek. Die verblyfplek is hoogs aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Blue Crane Guest House
Gustav, dit was 'n voorreg om jou en jou gesin te ontmoet. Baie dankie vir jou goeie, positiewe terugvoering. Ons waardeer dit baie.

Rb H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Uitstekend. Uitstekende verblyf. Netjies. Gasheer vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Blue Crane Guest House
Baie dankie vir goeie terugvoering. Ons waardeer dit.

Mogamad C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Excellent. Excellent and very safe guest house. The landlady was so accommodating. Made you feel at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Blue Crane Guest House
Thank you, Mogamad. We appreciate your good review.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 271

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Welthagen Street, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA523c94ae8ef40182d41187bfc076b29a0c2546d5eeffa29265a9b19eca849080c18ab7e01b2072f9fed687305295dd0ece8e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 271 5 1 5 15 Welthagen Street Fichardtpark 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.139907190277 26.180779337883

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang