Successfully reported

Blue Door Self-Catering Accommodation

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Corrie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustig en veilig. Dit was baie gesellig. Die eienaars kan dalk moontlik die DStv uithaal, want die meeste mense stream. Die internet was net 'n bietjie stadig. Daar was ook nie 'n oondbak om die vleis in te sit as ons braai nie, maar ons het 'n plan gemaak. Verder was alles in orde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ester V
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Awesome. Was 'n lekker stil en rustige plek, loopafstand van die strand en baie veilig. Kon 'n goeie rus in kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maree F
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Die gasvryheid van Blue Door was fantasties gewees en ons sal weer daar gaan bly. Beste akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanre E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Great experience at Blue Door. We had a pleasant stay at Blue Door. Everything was clean and neat and is exactly as per the pictures. The easy access to the beach is wonderful. We will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Nov 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Marieta V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Nov 2024

Dit was rustig, die probleem is, dit is in iemand se erf. Blue Door sal ek sê is meer vir ouer persone, nie vir honeymoon couples nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Brent P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Cosy, clean, great location. Great location near the beaches between Ramsgate and South room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Blue Door Self-Catering Accommodation is hoogs aanbeveel en waarde vir geld. Baie gerieflik en loopafstand vanaf strand. Stil omgewing en baie veilg. Baie vriendelike ontvangs en nog meer. Hazel en Adrian, baie dankie vir julle gasvryheid. Ons 10 dae-wegbreek by Blue Door was ongelooflik. Baie gerieflik naby aan die strande en eetplekke. Blue Door is baie netjies en skoon en is toegerus met al die nodige geriewe. Hazel and Adrian het uit hulle pad gegaan om ons welkom te laat voel en was altyd daar vir raad en hulp. Ongelooflike see-uitsigte vanuit slaapkamer en stoep. Baie stil en rustige atmosfeer. Ongelooflike mooi tuin met braaigeriewe en gebruik van swembad. Word hoogs aanbeveel. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Pleasant atmosphere and friendly hosts. Conveniently close to beaches. Very private. Lovely, helpful hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Eddy G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Uitstekende wegbreek. Die woonstel het alle geriewe ideaal vir 'n paartjie of 'n familie van 3. Moet eie handdoeke onthou, wat normaal is vir selfsorg, maar anders as dit was alles soos verwag. Die strand is 50 m weg en dan is die swemstrande van Ramsgate/Southbroom ook binne maklike stapafstand. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hazel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1414 Shirley Avenue, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec27932beea44aae4287341310d229c1556f00bc15938978e5ce665b2e0dfad854482fed34b3eed550d343ae1295ff6209fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 1414 Shirley Avenue Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.904012919734 30.33846616745

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang