Successfully reported
+22

Blue Duiker

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Elliot Road, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
  • Vanaf R3 100 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Blue Duiker is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis in Kenton-on-Sea, perfek vir 'n groot gesin of 'n groep vriende.

Dié eiendom bied gerieflike slaapplek vir tot 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oorblywende 3 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel die gebruik van die oorblywende 2 badkamers wat met storte toegerus is. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die ruim kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, broodrooster, ketel, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die aangrensende eetarea beskik oor 2 etenstafels met gemaklike sitplek vir 10 gaste. Die sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke, 'n houtkaggel en 'n TV. Gratis WiFi-toegang is ook beskikbaar vir jou gerief.

Die leefarea maak oop op 'n patio wat oor die tuin uitkyk. Gaste het toegang tot braaigeriewe op die perseel en veilige parkeerplek. Die eiendom se ligging is 'n entjie se ry van die strand, restaurante en winkels af.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 4 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lana Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 24 Elliot Road, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 100
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 100
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 3 100
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Elliot Road, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f63b6dcaa92f5529e570f998b34d539a2640ad86043678ae8bb188b6f1e2297df54bce9bfee09967948303c40d0abf1b0e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 100 per nag (plek vir 10) 24 Elliot Road Kenton-on-Sea 6191 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.6898688 26.6689806

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang