Successfully reported

Blue Grass Nest

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.0
Veiligheid
4.0
Chantal R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Van die eerste groet tot die laaste glimlag – elke oomblik by hierdie gastehuis. Van die eerste groet tot die laaste glimlag – elke oomblik by hierdie gastehuis was gevul met warmte, sorg en uitmuntende diens. Die personeel se vriendelikheid en aandag aan detail het ons verblyf onvergeetlik gemaak. Dis nie net 'n plek om te rus nie, dis 'n plek waar jy tuis voel. Baie dankie vir 'n ervaring wat ons harte geraak het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Blue Grass Nest
Ai Chantal, dis mense soos julle wat mens weer moed gee om elke dag se uitdagings aan te pak. Baie dankie vir die wonderlike mense wat julle is, julle vriendelikheid, opregtheid en net waarlik mens-wees sonder pretensies. Mag julle geseend wees in elke opsig en ek hoop ons sien julle weer, al is dit net vir 'n vinnige koppie koffie. Liefde groete Johan

Tania M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Voel soos family. So lekker gebly, Johan en sy staff is almal net amazing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Asemrowend. Baie netjies. The host was baie vriendelik en behulpsaam. Kamers was mooi skoon en gerieflik. Sal hulle gerus weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Blue Grass Nest
Goeie dag Christiaan Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, ek waardeer dit opreg! Dit was aangenaam om julle hier by ons te huisves en weet dat julle altyd welkom hier sal wees. Geseënde dag vir julle Johan

Rosinah M
1 nag Saam met vriende
1.8
Jun 2024

Not what we expected. Dirty house. Sticky kitchen. Dishes and pots were not clean. Kitchen towel was old, crusty and hard. Fridge wasn't working. Braai area was very dirty. Other bedroom doesn't have a window (only a curtain to make it look like there is a window). One good thing about the place was the breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0
Johan
Blue Grass Nest
Good day Rosinah I trust you are doing well. My apologies if you had this experience, but I would have appreciated it if you had shown your dissatisfaction when you checked in. This specific unit has been rented on a long-term basis and the tenant moved out on the morning of 1 June 2024. I had two cleaners clean that unit. You needed to check in at 12:00 already which I didn't deny you. You were satisfied with the unit when my assistant booked you in and showed you the unit. You were only not happy with the leaves that were at the braai area as we had strong winds during the day. I accommodated you to remove the two single beds in one room and replaced it with a double bed. I have questioned my cleaners again and they assure me that everything was perfectly clean. They informed me that you left a frying pan underneath the table which was burnt and had ashes inside, as well as a pot where you made porridge for the braai. They also mentioned that they didn't deny you the extra three slices of toast you required for each guest and that you were not happy with the type of juice. We respect our guests and react immediately to rectify if they have any complaints when checking in. Once again, please accept my apologies for the way you experienced it. Kind regards Johan

Lize S
1 nag Gesin met tieners
1.0
Mrt 2024

Blue Grass Nest glad nie aanbeveel nie, en dis glad nie waarde vir geld nie! Die kamer was stowwerig en vuil. Ek het 'n kamer met lugversorging geboek, maar 'n ander kamer is aan ons gegee sonder lugversorging. Die kamer was wel goedkoper, maar kon die eienaar nie eers vra wat ons voorkere is nie. Die plek was stowwerig en beddegoed het mens maak jik.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Marika L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2023

Coming back soon. We had a wonderful stay - loved the breakfast - it was more than enough. Very friendly staff that were willing to help with everything. We will definitely stay with you again when in Nelspruit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Blue Grass Nest
Goeie dag Marika Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit opreg. Dit was vir ons net 'n plesier om julle hier te kon huisves en julle is enige tyd welkom. 'n Baie geseende dag vir julle en 'n geseende Kersfees! Groete Johan

Melani S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Die mense was aangenaam en baie vriendelik. Ons kamer was mooi, skoon en gerieflik. Die mense was vriendelik en baie behulpsaam. Dit is ook lekker naby winkels en ons sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Blue Grass Nest
Goeie middag Melani Vertrou dit gaan goed met julle. Baie dankie vir die terugvoer, ek waardeer dit baie. Ek is gelukkig as my gaste gelukkig is. 'n Geseende naweek vir julle Groete Johan van den Berg

Thelmarie F
1 nag
5.0
Jul 2023

Uitstekende gasheer, lekker slaapplek, heerlike ontbyt! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Blue Grass Nest
Goeie dag Thelmarie Baie dankie vir jou terugvoer, ek waardeer dit opreg. Dit was baie lekker om julle hier te huisves, aangename en warm mense, het dit geniet. Julle is enige tyd hier welkom en hoop om jul weer gou te sien. 'n Geseende week vir julle verder en groete vir almal! Johan van den Berg

Melanie V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Fantasties. Stunning plek met 'n gawe gasheer. Goeie en vriendelike diens. Ons kamer was pragtig en uniek. Die ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Blue Grass Nest
Goeie dag Melanie Baie dankie vir jou terugvoer, dit was 'n groot plesier en aangenaam om julle te kon ontmoet en huisves. Julle is altyd welkom hier. Geseende dag verder vir julle Groete Johan van den Berg

Charlene H
Kort verblyf
4.8
Jul 2023

Skoon, netjies en privaat. Het vreeslik lekker gebly, was skoon en netjies en die staff was baie vriendelik. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Johan
Blue Grass Nest
Goeie dag Charlene Baie dankie vir jou terugvoer en was aangenaam om jou te kon ontmoet. Ek is baie bly dat jy ons akkommodasie in orde gevind het en waardeer enige terugvoer. Geseende dag verder

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Blue Grass Street, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUG0IVprFXpbtpEnqxoQWpxBsxhvqH4OeDQBcOEmcNyXRrlNcWy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 23 5 1 4 24 Blue Grass Street West Acres 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.47926 30.95501

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang