Successfully reported
+22

Blue Haven Self Catering House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 56 Main Road, Onrus, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Blue Haven Selfsorghuis bied 'n gemaklike en verwelkomende toevlugsoord in die kusdorp Hermanus. Ideaal geskik vir gesinne, paartjies of klein groepies.

Die huis bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, terwyl die sitkamer 2 enkelslaapbanke vir kinders bied. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het sitplek en 'n TV.

Hierdie goed toegeruste vakansiehuis is naby plaaslike winkels, restaurante en gewilde besienswaardighede geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Charmagne Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • 56 Main Road, Onrus, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blue Haven Self Catering House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 56 Main Road, Onrus, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeaec12aece41fb45690b081ec2dc919152b6c737c3986181c723fc04a873a2365bc04a70960a76cdcf127fbc67fa645bc855?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 56 Main Road Onrus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.409387275942 19.169783708301
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang