Successfully reported

Blue Horizon Shed

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ilana D
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Rustige wegbreek met asemrowende uitsigte. Wat ’n wonderlike plek! Die eiendom is op ’n lieflike ligging met pragtige, verre uitsigte oor die see. Die berguitsig vanuit die houtvuur-jacuzzi is net so asemrowend. Ons gesin het die binnebraai baie geniet en heerlik saam gekuier. Die eenheid het alles wat jy nodig het en was netjies en skoon. Kommunikasie met Tanja was uitstekend. Dit is die ideale bestemming as jy op soek is na ’n rustige wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tanja
Blue Horizon Shed
Hi Ilana, Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons waardeer die terugvoering. Ons is bly julle het julle naweek geniet! Kom kuier asb weer.

Maryka V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Sal definitief weer gaan! Ongelooflik. Lekker privaat en die eienaars is baie vriendelik. Baie naby die see en krokodilpark.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anastachia P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Perfekte wegbreuk van die stad! Ons kon baie maklik die plek kry. Dit is naby winkels. Tanja was altyd beskikbaar en het seker gemaak dat ons alles het wat ons benodig. Dit is perfek vir 'n wegbreek van die stad. Ons het die warm bad baie geniet. Die plekkie is goed toegerus en het genoeg ruimte. Sal definitief weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Tanja Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R43, Blue Horizon Farm Portion 32, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50eff058cda2563b7e07b27a1c5621ab3a78e0b7eade6c432aefac926c2b1183d0acdfd2910d0b3cf9ac4575fcf7549f2403?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 5) 3 5 1 5 R43 Blue Horizon Farm Portion 32 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -34.589883465809 19.416730394149
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang