Successfully reported

Blue Lotus Cottage

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Erika B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Bekostigbare, baie netjiese, sentrale eenheid! Ek kan met 'n blymoedige hart verblyf by Blue Lotus Cottage aanbeveel. Veilige omgewing, gerieflik sentraal, netjiese eenheid, volledig toegeruste kombuis, pragtige badkamer, ruim vertrek! Die gasvrou het ook vinnig en vriendelik op enige navraag gereageer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizal M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Wonderlik. Oeh ja, ek het baie lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald H
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Baie lekker, kan dit beslis aanbeveel. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Awesome! Ons so verras met hoe mooi en hoë gehalte die plekkie was. Alles uit top gehalte!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dieter W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Nov 2024

Alles was presies soos verwag. Rustige veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Claudia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 099
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 099
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 099
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 72 Cedar Street, Lynnwood Ridge, Pretoria, 0040, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce808f234260ba2d7f9905d35f1c041abe9959504250c1958e53f739269a257ae8986eafed9492e604ce779937fcfe81f661?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 099 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 72 Cedar Street Lynnwood Ridge 0040 Gauteng 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -25.762539794653 28.292303307375

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang