Blue Marlin Hotel - Dream Resorts
- Kapasiteit: 242 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 180 Scott Street, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
- Vanaf R4 270 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Blue Marlin Hotel - Dream Resorts is 'n gesogte gesinsvakansiebestemming op 'n heuwel in Scottburgh. Die oord spog met asemrowende uitsigte oor die Indiese Oseaan.
Blue Marlin bied 'n warm, gesinsvriendelike omgewing, slegs 40 minute vanaf Durban. Die toegewyde personeel is gereed om na gaste se behoeftes om te sien, of hulle die oord vir besigheid of 'n vakansie besoek.
Die hotel het 93 moderne kamers, almal met sekere DStv-kanale, koffie- en teemaakgeriewe, plafonwaaiers, baddens en/of storte en daaglikse skoonmaakdienste. 'n Paar van die kamers spog met die mooiste uitsigte oor Scottburgh se hoofstrand.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Dream Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 420
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 180 Scott Street, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Blue Marlin Hotel - Dream Resorts het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 242 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 180 Scott Street, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang