Blue Mongoose
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Voortrekker Street, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Blue Mongoose bied stylvolle verblyf in Murraysburg en is ideaal vir 'n klein gesin of vriende wat 'n blaaskans nodig het van die stadsgewoel.
Die ruim woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, beide met 'n dubbelbed. Gaste deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad, stort en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n tweeplaatstoof, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit die kombuis lei 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV.
Buite kan gaste in die privaat tuin ontspan en die braai-area geniet. Veilige parkering word dwarsdeur die verblyf voorsien. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is die woonstel binne loopafstand van winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Sophia Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 46
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 16 Voortrekker Street, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Voortrekker Street, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang